Herolds Bay
Beachfront Accommodation
2 Gerickes Hoek
Herolds Bay

P.O. Box 621
Wapadrand
0050

Phone +27 83 700 3911
info@herolds-bay.co.za

Booking & Availability
What People Say

Ons het dit ten volle geniet. Dis ‘n lekker huisie by die see. Baie dankie. Ons sal julle definitief in die toekoms sien, dan sal ons die boonste verdieping ook moet huur, want dan kom die res van die familie/vriende saam.

Ridwaan Arendse, Kaapstad
April 2012

Net om vir jou te se hoe lekker ons nawekie was, alles was meer as wat ek verwag het en baie gerieflik. Van die ligging en uitsig sal ek nie eens praat nie.

Tricea de Waal, Vredendal
April 2012

Baie dankie. Dit was inderdaad ‘n ongelooflike naweek!!!

Hannelie Collatz, Norkem Park
March 2012

Thanks Inge – we had a lovely time, and can’t believe it’s come and gone already!

Norrie family, Milnerton
January 2012

Best beach house, on the best beach! We thoroughly enjoyed our stay (same as previous times), and soaked in the tranquility and beauty of Herolds Bay. This somewhat rustic beach house is right on the beach, and we felt relaxed that we could see our children play on the sand and in the surf ... right from our balcony. The accommodation is very well equipped and very comfortable.

Jaap Venter, Pretoria
December 2011

We love Herolds Bay and enjoyed staying in the unit. We will definitely come and stay there again!

Anthea Buys, Shelley Beach
September 2011

We had a great time. What a great location!! I am sure you will hear from us again.

Geoff Linnell, Sandton
September 2011

Baie dankie. Ons het dit SOOO geniet. Ons het klaar besluit ons wil vroeg vlg jaar, so Februarie, die hele huis huur en dan kan my dogter van Pta met hulle 2 kleingoed en my pa van Montagu ook kom en ons kan dan 'n lekker familie naweek he. Mens hoef ook nie 'n "Groot Trek" aan te pak om met die kleingoed op die sand te gaan speel nie.

Rina Edwards, De Aar
Mei 2011

Eenmaal 'n jaar is Heroldsbaai ‘n moet, dit is soos n verslawing en al waar ons batterye herlaai kan word. Ons hoef nerens heen te ry nie, want die see is op ons voorstoep! Ons word wakker met die branders in ons ore en geniet ‘n heerlike ontbyt buite, amper op die strand. Die lekkerste is vanaand se vuurtjie met die branders hier voor ons, terwyl die kinders draaie hardloop op die strand. Wat meer kan mens voor vra, julle moet die huis se naam verander na hemel op aarde. Dankie vir die lekkerste vakansies al van 1986 af.

Jacques en Janine van Wyk, Bloemfontein
April 2011

We stayed during a quiet time and loved every minute of it. The fact that the property is situated at the far end of the beach means that you have a lot of privacy. The house lends itself to lazing around and enjoying the unbelievable views. You are right on the beach with nothing to obstruct the views. Herolds Bay is a mere 5 hour drive from Cape Town and is ideally placed to do day trips up and down this stunning coast line. Herolds Bay is a undiscovered jewel. The caretaker Hermione keeps the place spotless and very friendly and helpfull. We have no hesitation in recommending this lovely holiday home and we have spread the good word far and wide. Thanks Inge!!!

Johan Verheem, Kalk Bay
April 2011

Dit was heerlik, baie lekker om so by die strand te wees.

Piet Venter, Pietersburg
April 2011

Ons almal, ouma en oupa en kinders, het heerlik gekuier en die weer het mooi saam gespeel. Ons sal beslis weer kom kuier in die toekoms!

Nadine Spies, Brackenfell
Maart 2011

Just a quick mail to say thanks once again for opening up your beautiful home to us, everybody had an AMAZING weekend, waves and weather were stunning, it really was a successful trip.

Jakes Cyoh Surf Club, Port Elizabeth
February 2011

Dit was wonderlik om so bietjie daar in julle plekkie te kon kuier. Ons en die kinders het dit so geniet en ek hoop ons sal gou weer die geleentheid kry om af te gaan.

Schalk Duvenage, Centurion
February 2011

Thank you, we had a lovely time at your home. We will definitely be back.

J. Collette, Sean and Ryan Mc Geer, Johannesburg
January 2011

 

Baie dankie vir die huis. Was ongelooflik lekker.

Jannie Serfontein, Pretoria
November 2010

 

Inge dit was absoluut heerlik! Julle plek is pragtig

Jeanette Baker, Brakpan
Oktober 2010

 

Julle het 'n fantastiese huis!!! Ons en die kinders het dit vreeslik geniet en lekker ontspan. Dit het gevoel soos 'n vakansie weg en nie net 'n dag om die draai van die huis nie:-) Ons sal verseker weer van die huis gebruik maak!

Adelle Robinson, Knysna
September 2010

 

We came, we cruzed, we conquered. Nothing short of amazing times, in an amazing house, in an amazing place. Everybody felt at home, the very essence of a relaxed family holiday home! You can really feel this house enjoys having people in it that appreciate it, an old soul, with a young heart! Cyoh Surf Club were honured to be staying in this house & will be back soon for many years to come! Salute!

Robert Jacobs, Cyoh Surf Club
September 2010

Dit was absoluut fantasties!! Ons het dit so baie geniet. Julle het die beste spot en almal was baie impressed. Julle het 'n great spot en 'n heerlike lekker kuier huis. Die bad bo het ons harte gesteel , as jy die venster oopmaak voel dit jy bad op die strand. Ons hoop dat ons julle gou weer sal gebruik en dat die ander wat saam was ook dit sal versprei.

Janle Biggs, Jansenville
Augustus 2010

Baie dankie vir 'n heerlike naweek in julle huis. Dit was werklik 'n plesier om so naby die see te bly met kleintjies soos ons s'n.

Lizaan Rademeyer, Worcester
April 2010

Dit was super lekker gewees en ek sal verseker weer daar wil bly in die toekoms.

Vladi Djurak, Vanderbijlpark
Februarie 2010

Thank you for allowing our visitors to make use of your accommodation. It proved to be a great blessing to them.

Maryna de Vries, George
February 2010

Baie dankie dat ons die gebruik van julle huis gehad het. Ons het die tyd daar baie geniet en sal dit beslis aanbeveel vir ons familie en vriende. Se ook weereens baie dankie vir Hermione vir haar hulp en gasvryheid.

Chantal en Hennie van der Merwe, Faerie Glen
Januarie 2010

Ek is vandag weer op kantoor (jiggie) en wil julle net vinnig komplementeer met die baie oulike verblyf in Heroldsbaai. Ons het regtig onsself gate uit geniet! Alles is goed ingerig en my man (wat met finansiering in die toeristebedryf werk) was baie beindruk. Beste wense vir 2010!

Ileen Wolmarans, Rietondale
Januarie 2010

We had a great time! Was a wonderful weekend!

Keith and Carin Cunningham, Randburg
September 2009

Your place is absolutely STUNNING! We had such a special time, and the wedding was magnificent! God gave Keith and Carin the perfect weather to bless their beach wedding!

Heather Brits, Randburg
September 2009

Net n vinnige e-pos , om dankie te se vir die gebruik van jul huis. Ons het die paar dae werklik baie geniet .. net jammer dit was so kort. As die Here wil , sal ek beslis weer vir jou kontak om weer gebruik te maak van die huis . Mooi dag en nogmaals dankie.

Aubrey Botha, Port Elizabeth
July 2009

 
Copyright (c) 2014 Herolds Bay   |   Privacy Statement  |   Terms Of Use  |   Login  |   Website Design by Dot Slash.